ALGEMEEN | TOILET EN NOODHULP | KOS: TEETYD |
Permit en roetekaart | Persoonlike medikasie | Tee / Koffie / Koeldrank |
ID dokument | Seep en Shampoe | Beskuitjies / Provitas |
Paspoort | Tandeborsel en Pasta |   |
Rugsak | Skeergoed |   |
Slaapsak en kussing | Toiletpapier | KOS: MIDDAGETE |
Waterdigte sakke vir klere | Handoek en Waslap | Blikkievis of Vleis |
Wandelstaf | Spieeltjie | Salami Stokkies |
Flits met goeie batterye | Lipsalf | Kaaswiggies |
Gaslampie | Sonbrandmiddel | Provitas |
Gastofie | Hegpleister | Sop |
Vuurhoutjies / Aansteker | Skertjie | Soutbeskuitjies |
Waterbottel | Rolverband en Hakspeld | Koffie / Tee / Koeldrank |
Bord en Beker | Ontsmettingsmiddel | Biltong / Droe Wors |
Mes + Vurk + Lepel | Antihistamien | Energiestafies |
Bliksnyer | Pynpille |   |
Kastrol | Spiersmeermiddel |   |
Dixie | Malariapille | KOS: TEETYD |
Spaar Gas | Maagmiddels | Tee / Koffie / Koeldrank |
Plastieksak vir Rommel | Salf vir Skaafplekke | Energiedrankies |
Skottelgoed-spons en Seep | Oogdruppels | Beskuitjies / Provitas |
Naald en Gare | Muskietweermiddel |   |
Haakspelde | Bosluisweermiddel |   |
Potlood en Pappier |   | KOS: AANDETE |
Verkyker |   | Braaivleis (vakuumpak) |
Kamera | KOS:ALGEMEEN & PEUSEL | Ontwaterde Groente |
Fluitjie | Sout en Peper | Kits Aartappels |
Veldkennis Boeke | Koffie | Kits Noedels |
Bybeltjie | Tee | Kitssop |
Lyfsakkie vir Peuselkos | Suiker | Blikkies Vleis |
Kerse | Melk | Kitspoeding |
Nylontou 10m | Botter | Mieliepap |
Kompas | Olie |   |
  | Poeiermelk |   |
  | Glukoselekkers | ADDISIONELE BENODIGHEDE VIR WILDERNISROETES EN LANG ROETES |
KLERASIE | Sjokolade | Tent |
Stapskoene en Ekstra Veters | Neute en Rosyne | Slaapmatrassie |
Ligte Gemakskoene / Sandale | Energiedrankies | Grondseiltjie |
Reenjas | Soppoeier | Oorlewingsak |
Lang en Kortmou Hemde | Energiestafies | Oorlewingskombers |
Lang en Kortbroeke | Poeierkoeldrank | Kompas |
Sweetpak | Sjerrie | Kerse |
Kort / Langmou Truie | Drankie | Toiletgrafie |
Windbreker Baadjie |   | Ekstra Kos vir Noodgeval |
Onderklere |   | Ekstra Klere vir Noodgeval |
Sakdoeke | KOS: ONTBYT | Wasgoedpennetjies |
Handskoene | Koffie en Beskuit | Visvang Gerei |
Sonhoed | Ontbytpap | Foelie |
  | Eiers |   |
  | Worsies |   |
  | Brood |   |